Afrikaans Plaas Troue naby George - Ruan & Carmen

’n Afrikaanse Plaas troue gedurende lente in the Waboomskraal Vallei met Ruan en Carmen by Oppie Plaas Venue.

Met blomme en trou-onthaal dekorasies van die plaaslike area, ’n perfekte vroeë lente sonskyn dag en die appel bloeisels wat hulle eerste verskeining maak vir die trou-seisoen was alles gereed vir ’n ongelooflike troudag-avontuur in die tuinroete net buite George, Suid Afrika. Die aand is afgesluit met emosie gevulde onthaal toesprake, troue grappies en ’n dansvloer wat vol uitsonderlike dans bewegings was tot laat in die aand.


DIENSVERSKAFFERS:

Grimeer Kunstenaar: Wilma Cronje, Blomme & Décor: Flowers 4 U, Musiek: DJ Morne Meister , Videograaf: EONMEDIA

© 2019 Ruan Redelinghuys Photography. All rights reserved.