Elegante Noord-Kaap troue - Leonard en Lee-Ann

’n Elegante troue by Naftali Estate net buite Upington in die Noord-Kaap van Suid Afrika met Leonard en Lee-Ann.

Met die bruidegom en sy strooijonkers in stylvolle trou-pakke, die bruid in ’n asemrowende trourok , die strooimeises wat die kleur pallet perfek gedra het en simplisties tog elegante trou dekor in die onthaal saal was dit ’n besonderse Noord-kaap troue. Die aand se feesvieringe is met groot gees begin deur die bekende akteur, Christo Davids wat almal laat skaterlag het met sy skerp en snaakse woorde.


DIENSVERSKAFFERS:

Musiek: RDP Entertainment

© 2019 Ruan Redelinghuys Photography. All rights reserved.