Laat Somer Stilbaai Troue - Ruan en Reinet

Stilbaai weet net hoe om almal se harte te steel! ’n Wind stil foto sessie op die strand by Skulpiesbaai met Ruan en Reinet gedurende ’n lekker langnaweek troue by Kleinbergskloof in die populêre vakansie dorp in die Tuinroete.


WEDDING SERVICE PROVIDERS:

Hare & Grimering: Donna Taylor Blomme: House of Sarah

© 2021 Ruan Redelinghuys Photography. All rights reserved.